Search options Open Hide
  
  orReset
1000 Nuttige Woorde
0.0
9780799391817
Hierdie prettige, kleurvolle woordeboek met volop selfstandige naamwoorde, werkwoorde en byvoeglike naamwoorde is ideaal om jou kind se taal- en geletterdheidsvaardighede te ontwikkel en verbeter.
R 230.00
In stock
1001 Grappe
0.0
9780799373981
Lus om die jongklomp te laat lag? Hierdie lawwe versameling met 1001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag. Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse sêgoed, kopkrappers en olifantgrappe.
R 270.00
In stock
101 Bug Jokes
0.0
9781776353408
What is a frog’s favourite fast food? French flies. How can you tell the ocean is friendly? It always waves. Giggle, groan and guffaw with Jaco Jacob’s new humorous series of 101 Jokes books, now available in English! Each book contains tons of jokes that will have you and your friends in stitches.
R 70.00
In stock
101 Diere-Grappe
0.0
9780799389586
Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat 'n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en 'n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is! Wat is geel en rond en jaag bo-oor 'n rooi lig? 'n Suurlemoen sonder brieke. Wat is die beste manier om 'n apie te vang? Klim in 'n boom en maak 'n geluid soos 'n piesang. Wat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie? Baba-erdvarkiesWat is geel en het vier wiele? 'n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.Klop-klop. Wie's daar? 'n Bazoeka. 'n Bazoeka wie? 'n Bazoeka uit die buitenste ruimte!Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: 101 Diere-grappe 101 Klop-klop-grappe 101 Lawwe-grappe 101 Pouse-grappe
R 65.00
In stock
101 Goggagrappe
0.0
9780799393927
Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat 'n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en 'n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is! Wat is geel en rond en jaag bo-oor 'n rooi lig? 'n Suurlemoen sonder briekeWat is die beste manier om 'n apie te vang? Klim in 'n boom en maak 'n geluid soos 'n piesang.Wat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie? Baba-erdvarkiesWat is geel en het vier wiele? 'n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.Klop-klop. Wie's daar? 'n Bazoeka. 'n Bazoeka wie? 'n Bazoeka uit die buitenste ruimte!Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: 101 Diere-grappe 101 Klop-klop-grappe 101 Lawwe-grappe 101 Pouse-grappe
R 65.00
In stock
101 Grappe 8 - In -1 Bokspak
0.0
9781776357697
Lawwe grappies oor talle onderwerpe vir jou en jou vriende! Jaco Jacobs se 101 Grappe-reeks sal jou laat lê van die lag! Daar is grappe oor skool, vakansie, diere, goggas, spoke, sport en meer. Hierdie lawwe grappies waarborg ure se vermaak. Koop nou al 8 titels saam in een waarde-vir-geld bokspak – beskikbaar in Afrikaans en Engels!
R 400.00
In stock
101 Holiday Jokes
0.0
9780637001656
What is a frog’s favourite fast food? French flies. How can you tell the ocean is friendly? It always waves. Giggle, groan and guffaw with Jaco Jacob’s new humorous series of 101 Jokes books, now available in English! Each book contains tons of jokes that will have you and your friends in stitches.
R 65.00
In stock
101 Jokes 8 - In -1 Boxset
0.0
9780637001670
What is a frog’s favourite fast food? French flies. How can you tell the ocean is friendly? It always waves. Giggle, groan and guffaw with Jaco Jacob’s new humorous series of 101 Jokes books, now available in English! Each book contains tons of jokes that will have you and your friends in stitches.
R 400.00
In stock
101 Klop - Klop - Grappe
0.0
9780799389593
Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat 'n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en 'n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is! Wat is geel en rond en jaag bo-oor 'n rooi lig? 'n Suurlemoen sonder briekeWat is die beste manier om 'n apie te vang? Klim in 'n boom en maak 'n geluid soos 'n piesang.Wat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie? Baba-erdvarkiesWat is geel en het vier wiele? 'n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.Klop-klop. Wie's daar? 'n Bazoeka. 'n Bazoeka wie? 'n Bazoeka uit die buitenste ruimte!Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: 101 Diere-grappe 101 Klop-klop-grappe 101 Lawwe-grappe 101 Pouse-grappe
R 65.00
In stock
101 Knock - Knock Jokes
0.0
9781776353514
What do you get if you cross a python and a porcupine? A roll of barbed wire. What do you call a teacher who's always in a bad mood? Typical. Jaco Jacobs is the master of jokes and funny stories and now his 101 Joke books are finally available in English as well! Prepare for hours of laughter and entertainment at a price that will make you smile.
R 65.00
In stock
101 Lawwe - Grappe
0.0
9780799389609
Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat 'n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en 'n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is! Wat is geel en rond en jaag bo-oor 'n rooi lig? 'n Suurlemoen sonder briekeWat is die beste manier om 'n apie te vang? Klim in 'n boom en maak 'n geluid soos 'n piesang.Wat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie? Baba-erdvarkiesWat is geel en het vier wiele? 'n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.Klop-klop. Wie's daar? 'n Bazoeka. 'n Bazoeka wie? 'n Bazoeka uit die buitenste ruimte!Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: 101 Diere-grappe 101 Klop-klop-grappe 101 Lawwe-grappe 101 Pouse-grappe
R 65.00
In stock
101 Nagmerries
0.0
9780799393835
Kom ontmoet die monsters onder jou bed ... Spoke. Vampiere. Weerwolwe. Monsters. Wesens uit die buitenste ruimte. Hierdie briljante bibberboek bevat 101 stories, rympies en strokiesverhale wat jou hare sal laat regop staan, jou yskoue rillings sal gee – en jou tone sal laat omkrul van lekkerkry!
R 280.00
In stock
    Cancel