Atleet in opleiding

R 180.00
In stock
Reward points: 2 points
+
Add to wish list
On the 1st of July 2013,  Penguin Random House  became the first truly global trade bo...

Atleet in opleiding bevat alles wat jong lesers moet weet oor hoe om 'n atleet, sportman of sportvrou te wees. Kinders kan meer leer oor hoe om 'n topatleet te wees en 'n prettige toets doen om te sien in watse sportsoort hulle die beste sal presteer. Deel van die In opleiding-reeks met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van verskillende beroepsmense. Hierdie boeke sal jong lesers leer hoe om diere te versorg, hoe om ˜n topatleet te wees, hoe brandveiligheid werk en hoe om te kodeer. Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op 'n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind 'n ruimtetuig herstel, 'n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of 'n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!

No reviews found

Additional Offers
  • Bestsellers
  • Also Bought
  • Recently Viewed