Bloedsteen

Contact us for a price
In stock

ORDERS PLACED AFTER 19 DECEMBER 2025 WILL BE DELIVERED FROM 5 JANUARY 2026. THANK YOU FOR SHOPPING WITH US!

10 days
DotDot
DotDot enables loyal shoppers and trusted retailers to meet online, within the same c...
Dinge ontrafel vinnig wanneer iemand speuradjudant Storm van der Merwe se ma voor Õn trein op Paddington-stasie instamp. Storm moet Londen toe, al is sy tot oor haar ore met Õn moordsaak: Beebee Bukelwa Babu, befaamde Suid-Afrikaanse modeontwerper, l leweloos in Õn luukse hotel op Hermanus.
Hande om Storm te help met die ondersoek n‡ Beebee se dood is min, want protesaksie l die dorp lam. Boonop sweep Õn charismatiese profeet die skare tot Õn histerie op.
Storm besef gou dit is nie net haar ma se lewe wat in gevaar is nie. Sy is self Õn teiken.
Intussen probeer haar ekskollega, Andreas Moerdyk, nou Õn privaat speurder, om Õn skaars rooi diamant van onskatbare waarde op te spoor.
Van Londen se donker strate tot Antwerpen se diamantebeurs, van Port Nolloth se verlate kuslyn tot Storm se geliefde Hermanus, ontvou die storie in Irna van Zyl se derde misdaadroman teen die pas van Õn sneltrein.

No reviews found

Additional Offers
  • Bestsellers
  • Also Bought
  • Recently Viewed