Die bok wat sy spring verloor het

R 180.00
In stock
Reward points: 2 points
+
Add to wish list
On the 1st of July 2013,  Penguin Random House  became the first truly global trade bo...

Wat is 'n springbok sonder sy spring? Net 'n bok? Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor; met skreeusnaakse gevolge.' n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap.

Brand
Penguin Random House South Africa.
Find similar

No reviews found

Additional Offers
  • Bestsellers
  • Also Bought
  • Recently Viewed