Brandmerk

Contact us for a price
In stock

ORDERS PLACED AFTER 19 DECEMBER 2025 WILL BE DELIVERED FROM 5 JANUARY 2026. THANK YOU FOR SHOPPING WITH US!

10 days
DotDot
DotDot enables loyal shoppers and trusted retailers to meet online, within the same c...
Hy kan eerlik s kleintjies hou van hom. Dit laat hom altyd dink dat hy Õn goeie pa sal maak. Die dogtertjie weeg byna niks en hy pluk haar met gemak tot binne-in sy voertuig. Hy trek dadelik weg, die spartelende kind oor sy skoot. Sy probeer onder sy greep uit kom, maar hy druk haar half onder die stuurwiel in. Hy kyk rond. Niemand storm uit Õn huis of roep agter hom aan nie. Hy neem aan hy het bespeuring ontglip. Hy gee Õn ingenome laggie. Practice makes perfect, n.



Õn Kombers van boosheid daal neer oor Õn plattelandse dorp wanneer Portia Serape se vyfjarige dogtertjie gegryp word, maar dit is net die begin. Haar familie probeer naarstiglik om die kind op te spoor.

Nuus van die vermiste meisiekind bereik Klara Dean Ð eens Francke Ð waar sy as maatskaplike werker by Veilige Hawe op die dorp in die Kalahari werk. Klara het die stukkies van haar lewe opgetel nadat sy en haar lieflingseun David die wreedheid van haar eksman oorleef het. Nou het Klara Õn nuwe, liefdevolle man en Õn oulike vierjarige.

Maar die nuwe vlaag onheil bedreig hul veiligheid, en hou kaptein Coghran en die plaaslike polisie wakker tot diep in die nag.

No reviews found

Additional Offers
  • Bestsellers
  • Also Bought
  • Recently Viewed