Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 2: Partytjiepret

R 100.00
In stock
Reward points: 1 point
+
Add to wish list
On the 1st of July 2013,  Penguin Random House  became the first truly global trade bo...

Clint Fryer is deel van 'n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders wat alewig onder haar voete is, is net 'n hindernis vir haar ... Min weet sy van die avonture wat die kinders beleef!
In Partytjiepret moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan wat amper daartoe gelei het dat Dedrei nie aan die danskompetisie kan deelneem nie. Sy moet help om die vloere van die kinderhuis te was. Vinnig genoeg sien Clint en die res van die kinders dat Dedrei nie so sleg is nie. Die kinders besluit om Dedrei te gaan verras by haar verjaarsdagpartytjie ...

Brand
Penguin Random House South Africa.
Find similar

No reviews found

Additional Offers
  • Bestsellers
  • Also Bought
  • Recently Viewed