Die drie lewens van Hannli Human

Contact us for a price
In stock
10 days
DotDot
DotDot enables loyal shoppers and trusted retailers to meet online, within the same c...
Reeds as Õn dogtertjie in Kenia leer Hannli die pyn van verlies ken. N‡ die MauMau-aanvalle, moet sy en haar gesin hul plaas verlaat en Suid-Afrika toe verhuis.

As student beleef sy Õn erge trauma waarvan net haar ouma Hannie, by wie sy haar sesde sintuig ge‘rf het, weet.

Toe kom Buks Vermaak, en n‡ jare se gesukkel, Õn dogtertjie, Nell. Maar Õn droomhuwelik met Buks was haar nie beskore nie. Toe hy sterf, verkoop sy die huis in Pretoria en gaan woon in hulle strandhuis in Salt Rock.

Sal haar ouma se belofte van Õn gelukkige lewe vir haar hier op Salt Rock waar word Ð of l haar geluk verder noord in die Afrika-landskap van haar kindertyd?

No reviews found

Additional Offers
  • Bestsellers
  • Also Bought
  • Recently Viewed