Die fantastiese mevrou Smit

Contact us for a price
In stock
10 days
DotDot
DotDot enables loyal shoppers and trusted retailers to meet online, within the same c...
As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort n‡ haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot Õn sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar Õn gruvonds op haar kombuisvloer: Õn Vrou se lyk. Was die moordenaar eintlik op soek na h‡‡r? Is daar Õn losprys op haar kop? Mevrou Smit is nie Õn lelie wat jy sonder Õn skr probeer pluk nie. Sy besluit summier sy gaan die moordenaar vastrek, maak nie saak op hoeveel tone sy trap of hoeveel geraamtes sy uit die dorp se kas laat kletter nie. Maar die moordenaar slaan wŽŽr toe en mevrou Smit raak al hoe ongewilder. Nie eens die dokter met die mooi blou o‘ spring haar skerp tong vry nie. Want sien, sy is ? vrou met ? donker verlede. As die polisie te lank krap, kom hulle dalk op h‡‡r geraamtes af. En dit mag onder gŽŽn omstandighede gebeur nie ...

No reviews found

Additional Offers
  • Bestsellers
  • Also Bought
  • Recently Viewed