Diereverkenners: Lola En Die Singende Orgidee

R 140.00
In stock

ORDERS PLACED AFTER 19 DECEMBER 2025 WILL BE DELIVERED FROM 5 JANUARY 2026. THANK YOU FOR SHOPPING WITH US!

Reward points: 1 point
+
Add to wish list
On the 1st of July 2013,  Penguin Random House  became the first truly global trade bo...

Lola die ysbeer is op pad na die reenwoud vir 'n asemrowende avontuur! Haar maats dink sy is verspot, maar Lola is 'n beer met 'n plan. Sy is vasbeslote om die seldsame Singende Orgidee te kry, en niks en niemand gaan haar keer nie. Kom saam met Lola op 'n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte plantsoekers. Waarheen sal jou avonture jou neem?

Brand
Penguin Random House South Africa.
Find similar

No reviews found

Additional Offers
  • Bestsellers
  • Also Bought
  • Recently Viewed