Diereverkenners: Tobie die Diepseeduiker

R 140.00
In stock
Reward points: 1 point
+
Add to wish list
On the 1st of July 2013,  Penguin Random House  became the first truly global trade bo...

Aandag alle avonturiers! Die Diereverkenners-reeks is 'n inspirasie om jou drome na te jaag. Tobie is 'n jong tier wat daarvan droom om die donkerste dieptes van die oseaan te verken. Al wat hy nodig het, is waagmoed, deursettingsvermoe – en 'n tuisgemaakte duikboot! Kom saam met Tobie op 'n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte oseaanverkenners. Tobie die diepseeduiker volg op Lola en die singende orgidee in the Diereverkennersreeks.

Brand
Penguin Random House South Africa.
Find similar

No reviews found

Additional Offers
  • Bestsellers
  • Also Bought
  • Recently Viewed