in Opleiding: Dokter

R 180.00
In stock
Reward points: 2 points
+
Add to wish list
On the 1st of July 2013,  Penguin Random House  became the first truly global trade bo...

Dokter in opleiding vertel die leser hoe dokters, verpleegsters en paramedici lewens red. Deel van die In opleiding-reeks met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van verskillende beroepsmense. Hierdie boeke sal jong lesers leer hoe om wiskunde en wetenskap te gebruik om die wêreld te ontdek, mense se lewens te red en geboue en masjiene te bou. Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op 'n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind 'n ruimtetuig herstel, 'n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of 'n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!

Brand
Penguin Random House South Africa.
Find similar

No reviews found

Additional Offers
  • Bestsellers
  • Also Bought
  • Recently Viewed