Dolfie Weerwolfie

R 180.00
In stock
Reward points: 2 points
+
Add to wish list
On the 1st of July 2013,  Penguin Random House  became the first truly global trade bo...

Toe Dolfie wakkerword is dit nog pikdonker. Die maan skyn deur die venster. Dis 'n spesiale nag. Sewe, dink Dolfie. Uiteindelik is ek sewe jaar oud! Dan skrik hy. Skielik het hy hare regoor sy lyf! Sy hande en voete is nou pote. En hy het sowaar 'n stert! Hy is 'n weerwolf! Toe sy vriend Timmie opdaag, kla Dolfie Ek wil nie 'n weerwolf wees nie! Dalk gaan dit vanself weg, stel Timmie voor. Ja, jy kan maklik praat, grom Dolfie. En wat as dit nie weggaan nie? Wat dan?

Brand
Penguin Random House South Africa.
Find similar

No reviews found

Additional Offers
  • Bestsellers
  • Also Bought
  • Recently Viewed