Dolfie Weerwolfie en die volmaan

R 180.00
In stock
Reward points: 2 points
+
Add to wish list
On the 1st of July 2013,  Penguin Random House  became the first truly global trade bo...

Dolfie is saam met sy klasmaats op 'n skoolkamp. Hope pret en kattekwaad wag net om die draai Een aand sit al die kinders om die kampvuur. Dis volmaan, en die onderwyser vertel 'n storie. Skielik begin Dolfie kriewel. Hy is weer besig om wolf te word! Hy hardloop geskok in die bos in. Niemand mag weet wat hy is nie! Maar Noura kom agter iets is fout en besluit om vir Dolfie te agtervolg.

Brand
Penguin Random House South Africa.
Find similar

No reviews found

Additional Offers
  • Bestsellers
  • Also Bought
  • Recently Viewed