Õn Boelie, Õn bangbroek en Õn bende

Contact us for a price
In stock
 
10 days
DotDot
DotDot enables loyal shoppers and trusted retailers to meet online, within the same c...
Õn Boelie, Õn Bangbroek en Õn Bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van Õn bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op Õn vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak (die boelie) en Elsa (die meisie wat hy bewonder).

No reviews found

Additional Offers
  • Bestsellers
  • Also Bought
  • Recently Viewed