Temi en die Groentedief by Andrew Redd

R 170.00
In stock
Price in points: 170 points
Reward points: 2 points
+
Add to wish list
We passionately believe that the old saying – everyone has a book inside them – is tru...

Temi en haar ouers woon in die interessantste huis in die mooiste woonbuurt in die pragtigste stad in die wêreld. Hulle woon in die Groenpuntvuurtoring wat uitkyk oor Kaapstad! Op die oog af lyk die buurt rustig, maar toe gebeur daar iets wat die vrede bedreig. 'n Dief begin uit tannie Connie se pragtige tuin steel! Temi en haar vriende Sheri en Innocent beraam eers 'n waaghalsige plan om die dief te vang. Maar gaan hulle die plan kan deurvoer? Is daar nie dalk ’n veiliger opsie nie?

Brand
DotDot Publishing and Distribution
Find similar

No reviews found

Additional Offers
  • Bestsellers
  • Also Bought
  • Recently Viewed