Studiegids: Wolk by Hannes Barnard

R 207.00
In stock
Price in points: 207 points
Reward points: 2 points
+
Add to wish list

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal leerders help om die roman Wolk se letterkundige aspekte beter te verstaan en die roman in geheel te geniet.

Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word. Liter re aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, moontlike temas word uitgewys, interessante en moeilik woordeskat word uitgelig, en besprekingspunte en navorsingsonderwerpe word gegee.

Brand
Penguin Random House South Africa.
Find similar

No reviews found

Additional Offers
  • Bestsellers
  • Also Bought
  • Recently Viewed